Archive for the ‘CS Law Potgooi’ Category

CS Law #122 – Wat sê die reg?

Wednesday, July 21st, 2010
NUUS
Doc Khumalo dronkbestuur klagtes afgewys
Amok na geslagsverandering
Tweede maal borg vir moordeverdagte
2010 sokkerhof skuldigbevinding tersyde gestel
Borgaansoek vir Britse voortvlugtige uitgestel
Getuie in Chatsworth sluipmoord onder streng beskerming
Salt Rock speel-speel skoolhof tronk toe
Woodstock inbreker maak homself tuis!
JURIESAAK
Mag die stadsraad ‘n huurder se elektrisiteit afsny?
ANDER SAAK
Handelsperking tussen winkelsentrum eienaars is afdwingbaar

NUUS

Doc Khumalo dronkbestuur klagtes afgewys
Amok na geslagsverandering
Tweede maal borg vir moordeverdagte
2010 sokkerhof skuldigbevinding tersyde gestel
Borgaansoek vir Britse voortvlugtige uitgestel
Getuie in Chatsworth sluipmoord onder streng beskerming
Salt Rock speel-speel skoolhof tronk toe
Woodstock inbreker maak homself tuis!

JURIESAAK
Mag die stadsraad ‘n huurder se elektrisiteit afsny?

ANDER SAAK
Handelsperking tussen winkelsentrum eienaars is afdwingbaar

CS Law #121 – Wat sê die reg?

Wednesday, July 14th, 2010
NUUS
Selebi se vonnisoplegging begin
Hof bevestig Lekota is Cope se hoof
Gauteng regering maak sekuriteitsinligting per ongeluk bekend
Benoni landdros vir die tweede maal aangetree
Voormalige Midrand polisie inspekteur se parool geweier
Pretoria polisiemanne se borgaansoek geweier
Borgtog vir ET moordverdagte
Kar inbreker deur eienaar aangekeer
JURIESAAK
Is ‘n bank verplig om ‘n vervalste tjek uit te betaal?
ANDER SAAK
Rookbesoedeling – wat is munispaliteit se plig?

CS Law #120 – Wat sê die reg?

Wednesday, June 9th, 2010

NUUS
Wêreldbeker nuus
1. Arrestasies vir vervalste sokkertruie
2. Dringende aansoek om Loftus wedstryde te stop
3. Fifa kommitee beveel om tender dokumente te oorhandig
Die lughawe rower en sy gunsteling das
ANC Jeugliga leier sal erken uitlatings was verkeerd
Regter reken Krion skema was duidelike afpersing
DA hof toe om Zuma rekord te kry
Hof beveel Lekota bly president van COPE

JURIESAAK
Moet die Grondeisehof die okkupeerder uitsit?

ANDER SAAK
Grondeisehof besluit teen teruggee van Baphiring grond

CS Law #119 – Wat sê die reg?

Wednesday, June 2nd, 2010

NUUS
Lolly se geldman verskyn in hof vir bedrog van Teazers
Nuutste wêrelbeker bedriegspulle
Minister van Polisie erken 5300 polisie vuurwapens verlore
Opgeskorte vonnis vir besit van kinderpornografie
Durban se polisie moet stap
Secunda ma dagvaar onderwysdpartment vir R2.1m
Gaan Shaik se paroolvoorwaardes verder krimp?
Kardiewe gee Maleisiese polsiehoof se kar terug – met ‘n verskoning

JURIESAAK
Maak verkeerde eiendomsbeskrywing koopkontrak vir eiendom ongeldig?

ANDER SAAK
Belastingontduiker se verkoop van nagklub ongeldig

CS Law #118 – Wat sê die reg?

Wednesday, May 26th, 2010

NUUS
27 lande se polisie help uit met wêreldbeker
Doctor Khumalo amper gearresteer
Einde van Moodley se appél
Kuberuitdaging lei tot moord
FIFA maak terroriste komplot af as onsin
Premier Mkhize sluipmoord verdagtes vra regshulp
6 polisie verdagtes aangekeer vir verlore vuurwapens
Doodskis hout in Napels se pizza oonde?

JURIESAAK
Wie moet R12milj lastereis betaal?

ANDER SAAK
Hoe gemaak met telefoonpeste?

CS Law #117 – Wat sê die reg?

Wednesday, May 19th, 2010

NUUS
Kan nuwe regulasies val in aandelemarkte keer?
Protesteerders vra doodstraf
Rugby-pa verban van wedstryde
Roof DVD fabriek in Pretoria ontbloot
Baba oppasser na CCMA oor ontslag
Al Qaeda wereldbeker komplot nog onduidelik
ET moordverdagte vra borg
Vloed van vals R200 note lei tot onttrekking

JURIESAAK
Moet moord skuldigbevinding swig voor ontoelaatbare getuienis?

ANDER SAAK
Ontbinding van ‘n vennootskap

CS Law #116 – Wat sê die reg?

Wednesday, May 12th, 2010
NUUS
Baba Kruger aanvaller se borgaansoek gebring
…en derde verdagte gearresteer
Versekeringsbedrieër staan op uit die dode
Wegjaag werk nie
Polisie maak droog met Jub Jub ondersoek
Borsdokter 2 maal geskors
Noorweër dronk op grassnyer gevonnis
Malema pleit – maar net skuldig op 1 klag
JURIESAAK
Self verdediging? Of nie?
ANDER SAAK
Is die CCMA die einde van die pad?

CS Law #115 – Wat sê die reg?

Wednesday, April 28th, 2010

NUUS

Rowers vlug sonder geld

Selebi moet geskenke verduidelik

Roadlink drywer gearresteer

RDK moet besluit oor appél

Skadevergoeding na elektriese skok

Chris Drummond – nie selfmoord nie

McBride dokter se hy was dronk

Pasop vir selfoon kompetisies

JURIESAAK

Is onderhoud betaalbaar na dood?

ANDER SAAK

Vervolg vir verkragting 39 jaar later

CS LAw #114 – Wat sê die reg?

Wednesday, April 21st, 2010

NUUS
Selebi en die geheime verslag
SAA lê moontlik kriminele klagtes
Zille oorwinning in Hlophe-saak
Waarheen nou met Malema?
Plaasmisdaad en voedselsekuriteit
Regter in Zuma verkragtingsaak  aanbeveel vir bevordering
Moet regering weer opdok vir onregmatige arrestasie?
Kalkbaai dolfyne versteur – man gearresteer

JURIESAAK
Is treindrywer en Metrorail aanspreeklik teenoor treinspoor slagoffers

ANDER SAAK
Fluitjieblasers se regte

CS Law #113 – Wat sê die reg?

Wednesday, April 7th, 2010

NUUS
Borgaansoek van Nigeriese phishers uitgestel
Windpomp Burger verdink van verkragting
Hof hoor waarom Selebi saak nie kan voortgaan
Nadraai van ET moord – TAU
Jub-Jub kry borg – slagoffer families kwaad
Verkragtingslagoffers verloor vertroue
Haatliedjies gaan na Gelykheidshof
Beweerde polisie brutaliteit in die Wes Rand

JURIESAAK
Moet breinskade oorlewende haar huis terugkry?

ANDER SAAK
Wanneer ontstaan ‘n maritieme eis?