Inkomsteseëls is verlede jaar afgeskaf in Suid Afrika.
Ongebruikte inkomsteseëls kan by die Suid Afrikaanse Inkomstediens (SARS) ingehandig word vir ‘n terugbetaling. Die prosedure word voorgeskryf in Staatskoerant 32059 van 27 Maart 2009

Enigeen wat al ‘n staatskoerant advertensie moes plaas, sal weet hoe moeilik dit is om ‘n afskrif van die advertensie in die hande te kry. Daar is egter nou ‘n gratis aanlyn oplossing: GreenGazette.
Staatskoerant advertensies word vereis met onder andere die adverteer van boedels, boedelrekeninge, verkoop van besighede en eksekusieverkopings.