Archive for January, 2009

CS Law #70 – Wat sê die reg?

Wednesday, January 28th, 2009
NUUS
Regter Hlophe: terug by die werk.
Regter Motata: terug in die hof
Regter Leona Theron: moet oor Zuma beslis op 4 Feb
Selebi: skerpioene soek polisie se lêers
Haatspraak klagte teen minister
Slum Wet oorleef hof aanval
Baba klik by Polisie oor pa se daggaplaas
JURIESAAK
Was dit moord of poging tot moord?
ANDER SAAK
Waarborg: hoe moet Canolasaad gebêre word?

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 47:39 lank en 44MB groot om af te laai.

CS Law #69 – Wat sê die reg?

Wednesday, January 21st, 2009

NUUS
Een kindermolesteerder minder op straat
Pikoli veg steeds vir sy politieke lewe
Benoni motoris se borgtog verleng
Skuldig aan moord vir rooftog
Quinton Fortune se vrou eis R50000 onderhoud
Suid Korea wettig privaat danslesse
Skroef los met nommerplate

JURIESAAK
Moet eks man na eks vrou se hertroue aanhou onderhoud betaal?

ANDER SAAK
Het publiek reg op toegang tot SAL se besprekings

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 48:47 lank en 45MB groot om af te laai.

CS Law #68 – Wat sê die reg?

Sunday, January 18th, 2009

NUUS
Zuma verloor appél en wil nou Konstitusionele Hof nader
ANC wil Nasionale Vervolgingsgesag wetgewing hersien
Polisie BBP eenheid veroorsaak N3 ongeluk
Benoni slagoffer van beweerde BBP eenheid brutaliteit verskyn in hof
Twee Suid Afrikaners betrokke by London kontantvervoer rooftogte
Germiston Binnelandse Sake kantoor weier om gay huwelik te bevestig
Generaal Manuel Noriega van Panama dien 19 jaar tronkstraf uit, maar VSA weier om hom vry te laat

JURIESAAK
Hoe moet bates verdeel word na huwelik van 27 jaar?

ANDER SAAK
Die Zuma beslissing in die kollig

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 49:26 lank en 45MB groot om af te laai.

Luister direk na CS Law #68