Archive for February, 2009

CS Law #73 – Wat sê die reg?

Wednesday, February 18th, 2009

NUUS
Identiese tweeling spring galg vry
Adv Barbie se verhoor uitgestel
Pikoli afgedank – en terug in die hof
Selebi regsverteenwoordigers takel NVG vertragings
Moslem poligamie na Konstitusionele Hof
Tweede SAL dwelmsmokkel
NVG skepties oor Zuma se Konstitusionele appel
Gauteng verkeersboetes dalk ongeldig
Getuie X op soek in Motata verhoor
JURIESAAK
Is winkeleienaar verantwoordelik vir klante se veiligheid?
ANDER SAAK
Wat is die nuutste reg oor middestad uitsettings?

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 50:51 lank en 47MB groot om af te laai.

Gratis Staatskoerante!

Thursday, February 12th, 2009

Enigeen wat al ‘n staatskoerant advertensie moes plaas, sal weet hoe moeilik dit is om ‘n afskrif van die advertensie in die hande te kry. Daar is egter nou ‘n gratis aanlyn oplossing: GreenGazette.

Staatskoerant advertensies word vereis met onder andere die adverteer van boedels, boedelrekeninge, verkoop van besighede en eksekusieverkopings.

CS Law #72 – Wat sê die reg?

Wednesday, February 11th, 2009

NUUS
Taliep moordenaars word gevonnis
2 miljoen SA burgers in buiteland kan moontlik stem
Maar FF+ se aansoek vir uitstel van verkiesingsdatum uit die hof gegooi
En Konstitusionele Hof datum vir 4 Maart 2009 bepaal
Motoris dagvaar owerhede vir verkeerde spoedboete
Boeremag verhoor – skulderkenning na 6 jaar
Selebi beweer Skerpioen bymotiewe met sy vervolging

JURIESAAK
Gevolge van amnestie – kan appellant weer polisieman word?

ANDER SAAK
Prokureursorde v RAF (Padongelukkefonds)

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 41:16 lank en 38MB groot om af te laai.

CS Law #71 – Wat sê die reg?

Wednesday, February 4th, 2009

NUUS
Hlophe ignoreer Minister van Justisie – en bly by werk
Beswaar teen Kaapse drankwette
Zuma op 24 Junie en 25 Augustus in Pietermaritzburg hof
Zuma saak gaan Konstitusionele hof toe
Lucky Dube moordverhoor begin in Johannesburg
Brit beboet vir dronkbestuur – van perd!
President roep adjunk minister in vir anti semitiese opmerkings

JURIESAAK
Het Bergkelder monopolie op Grunberger bottel?

ANDER SAAK
Het die Lubbe trustees ‘n monopolie op skoene?

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 47:39 lank en 44MB groot om af te laai.

Die Boksbeutel en A.P. Lubbe en Seun se skoene

Wednesday, February 4th, 2009

bottel

skoene