Archive for March, 2009

CS Law #77 – Wat sê die reg?

Wednesday, March 25th, 2009

NUUS
OVK wys klagtes oor 3 ANC kandidate van die hand
Visum vir Dalai Lama geweier – minister in pekel
Tswane burgemeester se beweerde geweldadige familie…
Kaapse prokureur skuldig aan diefstal
Moeilike vrae vir Hlophe se regspan in Appelhof
Konstitusionele hof moet more besluit oor Jeppestraat uitsettings
Engelse Hindu hof toe vir brandstapel verassing

JURIESAAK
Was selfmoord ‘n gevolg van motorongeluk?

ANDER SAAK
Lekota se lastersaak teen City Press

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 45:07  lank en 41MB groot om af te laai.

CS Law #76 – Wat sê die reg?

Thursday, March 19th, 2009

NUUS
Buitelanders wen reg om te stem
NPA ontken dat Zuma vervolging gestaak word
Zuma moedig burgers aan om reg in eie hande te neem
Hof verwerp Derby-Lewis parool aansoek
Hospitaal portier gearresteer vir siektesertifikate
Agliotti dwelmsaak gaan voort in hof
Konstitusionele hof beslis dat egskeidingsbesonderhede voorwaardelik gepubliseer mag word
Japanese bruidegom 5 jaar gevonnis na hotel amper afbrand 

JURIESAAK
Is daar ‘n onderhoudsplig op staat na familietragedie? 

ANDER SAAK
Die poging in die Konstitusionele Hof om die Skerpioene se ontbinding te verhinder

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 45:07  lank en 41MB groot om af te laai.

CS Law #75 – Wat sê die reg?

Friday, March 13th, 2009

NUUS
Taxibestuurders ontsnap van Operasie Nomakanjani
Huissubsidiebedrog onder staatsamptenare
Regter Hlophe moontlik vir laster gedagvaar
Derby-Lewis in aanmerking vir parool?
Skerpioene daag polisielede tot verantwoording
Groen lig vir Nederlander se boete
Tariq Aziz skuldig bevind

JURIESAAK
Is casino aanspreeklik vir dobbelaars se veiligheid?

ANDER SAAK
Die dominee en die advokaat

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 45:56  lank en 42MB groot om af te laai.

CS Law #74 – Wat sê die reg?

Wednesday, March 4th, 2009
NUUS
Expat stemreg in Konstitusionele Hof geargumenteer
Pasop vir “bekostigbare prokureurs”
Douw Steyn sage tot ‘n einde
Regterlike dienskommissie moet 12 vakatures vul
Arres lasbrief vir Sudannese president uitgereik
Misdaadstatistieke toon min sake gaan hof toe
JURIESAAK
Erfreg – moet aangenome kind kan intestaat erf?
ANDER SAAK
Rassediskriminasie teen ‘n maatskappy?

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 44:47 lank en 44MB groot om af te laai.