Archive for April, 2009

CS Law #78 – Wat sê die reg?

Saturday, April 4th, 2009

NUUS
(Onthou dis 1 April!)
Nuwe braairegulasies plaas beperkings op week braaivleisvure
Die Dalai Lama is nou weer welkom – ANC sal sy toespraak skryf
(En nou die werklike nuus)
Hlophe verloor Appelhof saak en wil na Konstitusionele hof appelleer
Hlophe se advokate vra uitstel by RDK
Dube moordenaars moet lewenslank kry
Vietnamees bedryf onwettige wild slaghuis in Brooklyn
Is dit Dirk Prinsloo se epos?
Ermelo skool wen Appelhof saak oor Afrikaans

JURIESAAK
Is ‘n vastetermyn kontrakwerker afgedank as sy kontrak nie hernu word nie?

ANDER SAAK
Ons kyk na die Ermelo uitspraak

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 42:07  lank en 29MB groot om af te laai.