Archive for May, 2009

CS Law #81 – Wat sê die reg?

Wednesday, May 27th, 2009

NUUS
Uitspraak in Ballito agent moordsaak
Hof gee plaas terug
Sokkerheld kry borg
Terminaal sieke in CMAX wil uit
Ontsnapte moordenaar wil met minister onderhandel
Skikking tussen van der Vyfer an Lotz ouers
Appelhof deel binne gemeenskap boedel
SAUK prokureurs wil nie Zapiro dokumentêr wys nie

JURIESAAK
Moet versekeraar skadevergoeding betaal vir gekontamineerde olie?

ANDER SAAK
Hertoelating tot privaatskool vir stout skoolseun geweier

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 45:47  lank en 31MB groot om af te laai.

CS Law #80 – Wat sê die reg?

Wednesday, May 13th, 2009

NUUS
Perlemoendiewe in middernagtelike operasie gearresteer
Sekswerker taakmag vra dekriminalisasie van prostitusie
Hlophe dringende aansoek uitgestel
2 verkeerspolisiemanne gevang deur wakker motoris
R2.25 milj skadevergoeding vir onregmatige arrestasie
Julius Malema by Gelykheidshof aangekla
Griekeland: rowers steel man se huis
Beijing: rook of word beboet

JURIESAAK
Kan skadevergeding vir owerspel geëis word?

ANDER SAAK
Die roomys-saak: eksklusiewe agentskap (franchise) nie meer so eksklusief nie

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 49:20  lank en 34MB groot om af te laai.

CS Law #79 – Wat sê die reg?

Wednesday, May 6th, 2009

NUUS
Vuurwapen eienaars sonder lisensie in spervuur
Seerowers in Tafelbaai
Najwa se appel aansoek geweier
Zuma saak in Konstitusionele hof laat vaar
Ongelukkigheid oor Selebi tapes
Lughawe rowers pleit Zuma verweer
Hof verbied presidensiele kwytskeldings
Verslapte visums vir Zim immigrante
Polisie trek Londonse Bentley diewe vas

JURIESAAK
Is weerman se weervoorspelling rekenaarprogram sy eiendom?

ANDER SAAK
Karate instrukteur veg vir tronkregte

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 49:20  lank en 34MB groot om af te laai.