Archive for June, 2009

CS Law #84 – Wat sê die reg?

Wednesday, June 24th, 2009

NUUS
Tronkstraf binne 24h na diefstal
Bankrower se tand DNA trek hom vas
Padwoede man onskuldig bevind
668 Suid Afrikaners in oorsese tronke
Taxis het geen regte op roetes nie
Sanger R Kelly deur polisie ondervra
1 miljoen dollar borg vir man wat hom as sy ma voordoen
2 paddas trou in Indie

JURIESAAK
Kan ‘n dissiplinere verhoor beslissing hersien word deur hof?

ANDER SAAK
Werkgewer kan pensioenvoordele weerhou tot hof oor oneerlike werknemer beslis

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 45:50  lank en 42MB groot om af te laai.

CS Law #83 – Wat sê die reg?

Wednesday, June 17th, 2009

NUUS
Slapende skoonheid met tattoeëer sterretjies wil dagvaar
Prinsloo in Belarus gearresteer
Tannenbaum voorlopig gesekwestreer
Matie moordverdagte Eksteen se klagstaat groei
Klagtes teen Kallie Kriel (AfriForum) oor Mugabe plakkate teruggetrek
Hlophe oppad na Konstitusionele Hof
Arbeidshof beslis teen General Motors SA
Tour de France vir tronkvoëls!

JURIESAAK
Kan groot glips met testament reggestel word?

ANDER SAAK
Dronk, of onder die invloed van drank

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 48:50  lank en 45MB groot om af te laai.

Sterretjies vrou wil dagvaar!

Wednesday, June 17th, 2009

Berig op Independent Online webwerf

CS LAw #82 – Wat sê die reg?

Wednesday, June 3rd, 2009

NUUS
Glenister nog nie klaar met skerpioene nie
Mathe skuldig bevind
Parktown matrieks gearresteer vir ontgroeningsgeweld
Uitspraak in Hlophe saak
Man sonder vingerafdrukke aangehou
Maleisie se DVD snuffelhond
Engelandse kroeg maak rooknavorsingsentrum oop
Pasop vir vervalste tennis beskuitjies

JURIESAAK
Kan selfmoordbriefie ‘n testament wees?

ANDER REGSAKE
Plaaspaaie – padverkeersreels en aanspreeklikheid

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 48:14  lank en 44MB groot om af te laai.