Archive for July, 2009

CS Law #88 – Wat sê die reg?

Wednesday, July 29th, 2009

NUUS
Media wen dringende aansoek teen RDK
Nuwe polisiekommissaris aangewys
218 000 klagtes in Krion saak
Pa oppad om kinders in Frankryk terug te bring
Thailand dief slaap tydens inbraak
Dwelverdagte polisiekaptein dood in aanhouding
7 jarige jaag weg vir polisie
Tweet ‘n nuwe internet misdaad

JURIESAAK
Mag die bank geld terugvat wat reeds na ‘n ander persoon se rekening oorgelaas is?

ANDER SAAK
Is daar ‘n outomatiese reg op onderhoud na egskeiding?

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 47:11  lank en 32MB groot om af te laai.

CS Law #87 – Wat sê die reg?

Wednesday, July 15th, 2009

NUUS
R Kelly van die hoek af
Konstitusionele hof besluit
- hoe vrouens in ploigame huwelikke erf
- minimum vonnisse vir minderjariges ongrondwetlik
Pasop vir Ogies matrieksertifikate
Arrestasie van Wimpyklante wat eet en nie betaal nie
Verkiesingshof verklaar Imbizane IFP oorwinning ongeldig
14 SAA bemanningslede van hoek af in Heathrow dwelmondersoek
Lewensversekeringsbedrog ontbloot
Italiaanse priester blameer heilige wyn vir dronkbestuur

JURIESAAK
Kan voetstootsklousule uitsetting keer?

ANDER SAAK
Berekening van onderhoud betaalbaar deur RAF na motorongeluk

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 46:47  lank en 42MB groot om af te laai.

CS Law #86 – Wat sê die reg?

Wednesday, July 8th, 2009

NUUS
Valke vervang skerpioene – reeds 1 arres gemaak
Natalse polisiekommissaris beskuldig van konkel met statistieke
Regters vergader in Pretoria om regsproses te verbeter
Wapentransaksie aksie vaag en verwarrend
En Steve Hofmeyr se R1m eis teen Huisgenoot óók vaag en verwarrend
Valke moet help om R1bilj teiken van beslagleggingseenheid te bereik
Strafpuntestelsel eers 2010 in werking
Regering staan aansoek teen om Taalwet in werking te stel

JURIESAAK
Ongeluk in die donker – is busbestuurder nalatig?

ANDER SAAK
Polisie aanspreeklik as hulle nalatigheid vekragting veroorsaak

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 47:51  lank en 44MB groot om af te laai.

CS Law #85 – Wat sê die reg?

Wednesday, July 1st, 2009

NUUS
Nuwe wetgewing vir selfone – eers FICA nou RICA
Belastingbetalers moet weer opdok
Selebi se laaste maand van geen werk volle betaling
Maar vir SAUK stakers is dit geen werk geen betaling
Dwelmhandelaars se ontsnappingsroete flous polisie
Polisie waarsku teen nuutste OTM bedrog epos
Hof sê versekeraars moet skik met insleepvoertuigmaatskappy
Regter Motata halfpad vrygespreek

JURIESAAK
Is vakansiewoonstel koopkontrak geldig as verkoper nie teken nie?

ANDER SAAK
Aanneming van buite egtelike kind – toestemming van ouer teruggetrek?

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 47:51  lank en 44MB groot om af te laai.