Archive for September, 2009

CS Law #96 – Wat sê die reg?

Wednesday, September 23rd, 2009

NUUS
Skadevergoeding beveel in polisie skietery
Moordverhoor 9 jaar later
Julius Malema in Gelykheidshof
SA oorweeg beperkings op kweekhuis gasse
Kortlys vir grondwetlike hof regters bekend gemaak
- wat het by onderhoude gebeur?
Australiese elite polisiemanne in kaalnael om bus!

JURIESAAK
Is Minister van Verdediging aanspreeklik vir militêre poliieman se dood?

ANDER SAAK
Hotel wil nie belasting betaal op kansellasiefooi vir 2 jaar bespreking nie

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry.

CS Law #95 – Wat sê die reg?

Wednesday, September 16th, 2009

NUUS
Burgemeester baat by diefstal
Verkragter pa se vonnis verleng
Banke wil hofbeslissing oor maksimum rente appélleer
Twee rowers moet weer gevonnis word
Wending in Prince Zulu tref-en-trap saak
Pistorius moontlik van aanranding aangekla
Appélhof onderhandel vir bankreg ekspert
Tshwane naam sage duur voort

JURIESAAK
Is ontrou vrou geregtig op onderhoud?

ANDER SAAK
Wanneer kan vonnisse tersyde gestel word?

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 45:40  lank en 42MB groot om af te laai.

CS Law #94 – Wat sê die reg?

Wednesday, September 9th, 2009

NUUS
SA bokser in Duitsland gearresteer
Motata te arm vir boete, maar appélleer!
Cele verloor in hof maar eis steeds verskoning
Honda gaan Justin Nurse se motor ondersoek
Lotto handelsmerk is generies – Appélhof
Hofbevel teen Vodacom vir SMS nommer
ICASA beveel laer sel oproepkostes
Moontlike skikking in VSA apartheid saak?

JURIESAAK
Moet poetsbakker die polisie vergoed vir vermorste tyd?

ANDER SAAK
Uitleweringsaak uiteindelik deur Appélhof omvergewerp

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 46:41  lank en 43MB groot om af te laai.

CS Law #93 – Wat sê die reg?

Wednesday, September 2nd, 2009

NUUS
Kanada gee asiel aan blanke man
Motata skuldig!
Oprah-skool saaj nader einde
Voorafbetaalde meters onder skoot in Grondwetlike Hof
Harms swaardsaak uitgestel vir vonnis
Mej SA naaswenner gedagvaar vir R500 000
Mandela kleinseun wen uitsetting teen familielid
Interpol kritiseer vertraging in Selebi vervolging

JURIESAAK
Moet beleggingsmaatskappy betaal vir kapitaalverlies met rand verstewiging?

ANDER SAAK
Pensioenfonds moet dadelik uitbetaal by egskeiding

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 44:28  lank en 41MB groot om af te laai.