Archive for October, 2009

CS Law #99 – Wat sê die reg?

Wednesday, October 28th, 2009

NUUS
Selebi verhoor gaan môre voort
Bomdreigement by Jhb Hooggeregshof
Kaper skuil in Durban Hooggeregshof
Nog ‘n miljoen rand kar – vir hoofregter
Uitleweringprosedures vir Ponzi skema meesterbreine begin
7 keer meer as alkohol limiet besorg loodgieter ‘n boete
Reitz vise kanslier in spervuur
Ambassadeur se dronkbestuur saak teruggetrek

JURIESAAK
Kan ma en kind deur hof beveel word om vaderskaptoetse te ondergaan?

ANDER SAAK
Artikel 49 van die Strafproseswet in 2002 in die Grondwetlike hof

CS Law #98 – Wat sê die reg?

Wednesday, October 14th, 2009

NUUS
Ermelo skool wen Grondwetlike Hof appél
Bennett terug tronk toe
Selebi ontken Agliotti interpol dinee
Grondwetlike hof verklaar KZN massa uitsettingswetgewing ongeldig
Het Kriegler hersieningsaansoek gebring?
Gedeeltelike sukses vir Tshwane naamborde
Poisie minister jammer vir dood van onskuldige motoris
Gaan Metropolisie en SAPS een word?

JURIESAAK
Is motorbestuurder aanspreeklik as band bars?

ANDER SAAK
Die geldigheid van tradisionele huwelikke.

CS Law #97 – Wat sê die reg?

Wednesday, October 7th, 2009

NUUS
Cezanne Visser skuldig bevind
Selebi se korrupsie verhoor vind uiteindelik plaas
Kaapstad slaan toe op prostitute
Pasop vir vliegtuigkaartjie bedrog
Durbanse advokaat vat munisipaliteit oor eiendomsbelasting
Stellenbosch munisipaliteit ontken druk op student oor CL1
Die howe brand in Pretoria
Chinese monnik beboet vir raas na hy nie aalmoese kry nie!

JURIESAAK
Moet staatsregsadviseur die top pos kry?

ANDER SAAK
Reg van bewoning verdwyn nie saam met huis nie