Archive for November, 2009

CS Law #102 – Wat sê die reg?

Wednesday, November 25th, 2009

Selebisaak tydelik dalk op ys
Malemasaak afgehandel en uitspraak voorbehou
Kriminele klagtes teen Jhb stadsraad oor Rissikstraat poskantoor?
Nog vuil wasgoed in Elsverhoor
Moodley verlof tot appél geweier
Umkomaas kaping aangeklaagdes gevonnis
Voormalige Madam adviseer Kaapstad met sekswerker strategieë

JURIESAAK
Moet die hof op hersiening amnestie-aansoek toestaan?

ANDER SAAK
Hoe moet versekerde voorleggings maak wanneer eis gerepudieer word?

CS Law #101 – Wat sê die reg?

Wednesday, November 18th, 2009

NUUS
Spioen skuldig bevind aan perlemoen smokkelary
Polisie se vliegtuig is koste-effektief
Uitspraak voorbehou in Moodley saak
Slagoffer vra sekwestrasie van beweerde verkragter
Polisiekaptein na Arbeidshof na bevordering geweier
Verdagtes aangekeer in Umkomaas kaping
Pikoli onder kruisverhoor in Selebi verhoor
Dringende hofaansoek om bul slagting te verhinder

JURIESAAK
Moet versekeraar skade betaal wat nie bewys kan word nie?

ANDER SAAK
De bloedige hand neemt geen erf

CS Law #100 – Wat sê die reg?

Wednesday, November 11th, 2009

NUUS
5de week van Selebi verhoor
- Selebi en die selfoon
- Die Rekenmeester
- Die Dokumente
Polisie skiet slagoffer 3 jaar oud
Hospitaal nie ‘n self-help baba diens nie
Kragsteler onderskep in Soweto – burgerlike arres?
Moenie CCTV kamers steel nie!
Moet die president eers na slagoffers luister voor presidensiele kwytskelding?
Oos Kaapse polisie verbrand ‘n ton dagga

JURIESAAK
Wie moet motorhandelaar betaal as die wind ‘n muur omwaai op sy karre?

ANDER SAAK
Minister van Justisie beveel om Presidensiele kwytskeldings aansoek te oorweeg