Archive for May, 2010

CS Law #118 – Wat sê die reg?

Wednesday, May 26th, 2010

NUUS
27 lande se polisie help uit met wêreldbeker
Doctor Khumalo amper gearresteer
Einde van Moodley se appél
Kuberuitdaging lei tot moord
FIFA maak terroriste komplot af as onsin
Premier Mkhize sluipmoord verdagtes vra regshulp
6 polisie verdagtes aangekeer vir verlore vuurwapens
Doodskis hout in Napels se pizza oonde?

JURIESAAK
Wie moet R12milj lastereis betaal?

ANDER SAAK
Hoe gemaak met telefoonpeste?

CS Law #117 – Wat sê die reg?

Wednesday, May 19th, 2010

NUUS
Kan nuwe regulasies val in aandelemarkte keer?
Protesteerders vra doodstraf
Rugby-pa verban van wedstryde
Roof DVD fabriek in Pretoria ontbloot
Baba oppasser na CCMA oor ontslag
Al Qaeda wereldbeker komplot nog onduidelik
ET moordverdagte vra borg
Vloed van vals R200 note lei tot onttrekking

JURIESAAK
Moet moord skuldigbevinding swig voor ontoelaatbare getuienis?

ANDER SAAK
Ontbinding van ‘n vennootskap

CS Law #116 – Wat sê die reg?

Wednesday, May 12th, 2010
NUUS
Baba Kruger aanvaller se borgaansoek gebring
…en derde verdagte gearresteer
Versekeringsbedrieër staan op uit die dode
Wegjaag werk nie
Polisie maak droog met Jub Jub ondersoek
Borsdokter 2 maal geskors
Noorweër dronk op grassnyer gevonnis
Malema pleit – maar net skuldig op 1 klag
JURIESAAK
Self verdediging? Of nie?
ANDER SAAK
Is die CCMA die einde van die pad?