Archive for June, 2010

CS Law #120 – Wat sê die reg?

Wednesday, June 9th, 2010

NUUS
Wêreldbeker nuus
1. Arrestasies vir vervalste sokkertruie
2. Dringende aansoek om Loftus wedstryde te stop
3. Fifa kommitee beveel om tender dokumente te oorhandig
Die lughawe rower en sy gunsteling das
ANC Jeugliga leier sal erken uitlatings was verkeerd
Regter reken Krion skema was duidelike afpersing
DA hof toe om Zuma rekord te kry
Hof beveel Lekota bly president van COPE

JURIESAAK
Moet die Grondeisehof die okkupeerder uitsit?

ANDER SAAK
Grondeisehof besluit teen teruggee van Baphiring grond

CS Law #119 – Wat sê die reg?

Wednesday, June 2nd, 2010

NUUS
Lolly se geldman verskyn in hof vir bedrog van Teazers
Nuutste wêrelbeker bedriegspulle
Minister van Polisie erken 5300 polisie vuurwapens verlore
Opgeskorte vonnis vir besit van kinderpornografie
Durban se polisie moet stap
Secunda ma dagvaar onderwysdpartment vir R2.1m
Gaan Shaik se paroolvoorwaardes verder krimp?
Kardiewe gee Maleisiese polsiehoof se kar terug – met ‘n verskoning

JURIESAAK
Maak verkeerde eiendomsbeskrywing koopkontrak vir eiendom ongeldig?

ANDER SAAK
Belastingontduiker se verkoop van nagklub ongeldig