Archive for July, 2010

CS Law #123 – Wat sê die reg?

Wednesday, July 28th, 2010
NUUS
Kebble moordverhoor duur voort
6 spesialis polisiemanne gearresteer
Reitz 4 pleit skuldig
Vermeende bordeellede aangehou in Kaapstad
Klagtes hoop op teen Britse voortvlugtige
Reuseboete vir Dream Centre bedrieer
Scottburgh burgemeester lyfwag beboet vir blou lig
COPE steeds in hofgeding
JURIESAAK
Skadevergoeding vir verlowingsbreuk?
ANDER SAAK

Vereistes vir ‘n geldige bigame gewoontereg huwelik

CS Law #122 – Wat sê die reg?

Wednesday, July 21st, 2010
NUUS
Doc Khumalo dronkbestuur klagtes afgewys
Amok na geslagsverandering
Tweede maal borg vir moordeverdagte
2010 sokkerhof skuldigbevinding tersyde gestel
Borgaansoek vir Britse voortvlugtige uitgestel
Getuie in Chatsworth sluipmoord onder streng beskerming
Salt Rock speel-speel skoolhof tronk toe
Woodstock inbreker maak homself tuis!
JURIESAAK
Mag die stadsraad ‘n huurder se elektrisiteit afsny?
ANDER SAAK
Handelsperking tussen winkelsentrum eienaars is afdwingbaar

CS Law #121 – Wat sê die reg?

Wednesday, July 14th, 2010
NUUS
Selebi se vonnisoplegging begin
Hof bevestig Lekota is Cope se hoof
Gauteng regering maak sekuriteitsinligting per ongeluk bekend
Benoni landdros vir die tweede maal aangetree
Voormalige Midrand polisie inspekteur se parool geweier
Pretoria polisiemanne se borgaansoek geweier
Borgtog vir ET moordverdagte
Kar inbreker deur eienaar aangekeer
JURIESAAK
Is ‘n bank verplig om ‘n vervalste tjek uit te betaal?
ANDER SAAK
Rookbesoedeling – wat is munispaliteit se plig?