Archive for September, 2010

CS Law #128 – Wat sê die reg?

Wednesday, September 22nd, 2010
NUUS
Beweerde renoster wilddiewe kry borg
En persfotograwe aangehou…
Polisie hou wag oor rekordeksamen
Travelgate hoofstuk hopelik afgesluit
Malema reageer nog nie op Menseregtekommissie klagtes nie
Siviele eis mootlik na Parktown ontgroening
Pigspotter in die hande van openbare vervolger
Mexikaans vragmotorkapers kry peanuts
JURIESAAK
Is verhuurder aanspreeklik as huurder beseer word op huureiendom?
ANDER SAAK
Regterlike kritiek teen Padongelukkefons en hulle prokureur

CS Law #127 – Wat sê die reg?

Wednesday, September 15th, 2010
NUUS
Breek @PigSpotter die wet?
DA vra hof vir Simelane ontslag
Vrystaatse motorkapers gevang
Hof se betogers moet saggies
Skoolhoof appelleer skuldigbevinding aan 7 seksuele oortredings
NVV teen ET borg
Parlement stem toe tot openbare SABC verhore
Regering raak sag op stakers
JURIESAAK
Moet Mev Dokter skadevergoeding kry vir onregmatige ontslag?
ANDER SAAK
Epos testament aanvaar deur Appelhof
NUUS
Breek @PigSpotter die wet?
DA vra hof vir Simelane ontslag
Vrystaatse motorkapers gevang
Hof se betogers moet saggies
Skoolhoof appelleer skuldigbevinding aan 7 seksuele oortredings
NVV teen ET borg
Parlement stem toe tot openbare SABC verhore
Regering raak sag op stakers
JURIESAAK
Moet Mev Dokter skadevergoeding kry vir onregmatige ontslag?
ANDER SAAK
Epos testament aanvaar deur Appelhof

Potgooi #126 – Wat sê die reg?

Wednesday, September 1st, 2010

NUUS
Die Bees kry borg
Naas beveel om onderhoud te betaal
Reitz Vier appelleer teen vonnis
Najwa gedagvaar vir R1m regskoste
Jare se wagtyd vir polisie lab resultate
Staat betaal dalk verder vir Selebi-Appel
Seksoortreder register bekendgemaak
Misterieuse motorkaping

JURIESAAK
Mag bank ‘n rekening sluit sonder kontrakbreuk

ANDER SAAK
‘n Kykie na skuldhersiening