CS Law #91 – Wat sê die reg?

NUUS
Minister verdedig Shaik avonture
President erken tong glips vir hoofregter aanstelling
Mpumalanga Onderwysdept vat Hoërskool Ermelo na hoogste hof
KZN dowe vra gebaretaal as amptelike matriekvak
Kovsies videosaak na Oktober uitgestel
Zille voor gelykheidshof gedaag
SAPD skik resgtellende aksie saak in Arbeidshof
Woodhill inwoners se beledigings beland in hof

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 11:37  lank en 10MB groot om af te laai.

Leave a Reply