CS Law #92 – Wat sê die reg?

NUUS
Weermag soldate veronagsaam Hooggeregshof bevel
Hlophe se seun verskyn in bedrogsaak
Childline skok onthullings oor seksuele misdryf statistieke
R4m aksie teen polisie oor skoolkind mishandeling
Begenadigings – wie moet die werk doen?
Applikant vir regterspos in Grondwetlike Hof moet verduidelik
Mededingingsraad se visier op melkbedryf
“Getroude vrou” eintlik ongetroud

JURIESAAK
Moet petrolstasie vergoed word vir padverlegging?

ANDER SAAK
Appélhof handhaaf verlenging van huurkontrakLuister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 42:18  lank en 38MB groot om af te laai.

Leave a Reply