CS Law #93 – Wat sê die reg?

NUUS
Kanada gee asiel aan blanke man
Motata skuldig!
Oprah-skool saaj nader einde
Voorafbetaalde meters onder skoot in Grondwetlike Hof
Harms swaardsaak uitgestel vir vonnis
Mej SA naaswenner gedagvaar vir R500 000
Mandela kleinseun wen uitsetting teen familielid
Interpol kritiseer vertraging in Selebi vervolging

JURIESAAK
Moet beleggingsmaatskappy betaal vir kapitaalverlies met rand verstewiging?

ANDER SAAK
Pensioenfonds moet dadelik uitbetaal by egskeiding

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 44:28  lank en 41MB groot om af te laai.

Leave a Reply