CS Law #100 – Wat sê die reg?

NUUS
5de week van Selebi verhoor
- Selebi en die selfoon
- Die Rekenmeester
- Die Dokumente
Polisie skiet slagoffer 3 jaar oud
Hospitaal nie ‘n self-help baba diens nie
Kragsteler onderskep in Soweto – burgerlike arres?
Moenie CCTV kamers steel nie!
Moet die president eers na slagoffers luister voor presidensiele kwytskelding?
Oos Kaapse polisie verbrand ‘n ton dagga

JURIESAAK
Wie moet motorhandelaar betaal as die wind ‘n muur omwaai op sy karre?

ANDER SAAK
Minister van Justisie beveel om Presidensiele kwytskeldings aansoek te oorweeg

Leave a Reply