CS Law #76 – Wat sê die reg?

NUUS
Buitelanders wen reg om te stem
NPA ontken dat Zuma vervolging gestaak word
Zuma moedig burgers aan om reg in eie hande te neem
Hof verwerp Derby-Lewis parool aansoek
Hospitaal portier gearresteer vir siektesertifikate
Agliotti dwelmsaak gaan voort in hof
Konstitusionele hof beslis dat egskeidingsbesonderhede voorwaardelik gepubliseer mag word
Japanese bruidegom 5 jaar gevonnis na hotel amper afbrand 

JURIESAAK
Is daar ‘n onderhoudsplig op staat na familietragedie? 

ANDER SAAK
Die poging in die Konstitusionele Hof om die Skerpioene se ontbinding te verhinder

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 45:07  lank en 41MB groot om af te laai.

One Response to “CS Law #76 – Wat sê die reg?”

  1. klinknael says:

    Lekker program, ek word wise!

Leave a Reply