CS Law #77 – Wat sê die reg?

NUUS
OVK wys klagtes oor 3 ANC kandidate van die hand
Visum vir Dalai Lama geweier – minister in pekel
Tswane burgemeester se beweerde geweldadige familie…
Kaapse prokureur skuldig aan diefstal
Moeilike vrae vir Hlophe se regspan in Appelhof
Konstitusionele hof moet more besluit oor Jeppestraat uitsettings
Engelse Hindu hof toe vir brandstapel verassing

JURIESAAK
Was selfmoord ‘n gevolg van motorongeluk?

ANDER SAAK
Lekota se lastersaak teen City Press

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 45:07  lank en 41MB groot om af te laai.

Leave a Reply