CS Law #85 – Wat sê die reg?

NUUS
Nuwe wetgewing vir selfone – eers FICA nou RICA
Belastingbetalers moet weer opdok
Selebi se laaste maand van geen werk volle betaling
Maar vir SAUK stakers is dit geen werk geen betaling
Dwelmhandelaars se ontsnappingsroete flous polisie
Polisie waarsku teen nuutste OTM bedrog epos
Hof sê versekeraars moet skik met insleepvoertuigmaatskappy
Regter Motata halfpad vrygespreek

JURIESAAK
Is vakansiewoonstel koopkontrak geldig as verkoper nie teken nie?

ANDER SAAK
Aanneming van buite egtelike kind – toestemming van ouer teruggetrek?

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 47:51  lank en 44MB groot om af te laai.

Leave a Reply