CS Law #86 – Wat sê die reg?

NUUS
Valke vervang skerpioene – reeds 1 arres gemaak
Natalse polisiekommissaris beskuldig van konkel met statistieke
Regters vergader in Pretoria om regsproses te verbeter
Wapentransaksie aksie vaag en verwarrend
En Steve Hofmeyr se R1m eis teen Huisgenoot óók vaag en verwarrend
Valke moet help om R1bilj teiken van beslagleggingseenheid te bereik
Strafpuntestelsel eers 2010 in werking
Regering staan aansoek teen om Taalwet in werking te stel

JURIESAAK
Ongeluk in die donker – is busbestuurder nalatig?

ANDER SAAK
Polisie aanspreeklik as hulle nalatigheid vekragting veroorsaak

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 47:51  lank en 44MB groot om af te laai.

Leave a Reply