CS Law #87 – Wat sê die reg?

NUUS
R Kelly van die hoek af
Konstitusionele hof besluit
- hoe vrouens in ploigame huwelikke erf
- minimum vonnisse vir minderjariges ongrondwetlik
Pasop vir Ogies matrieksertifikate
Arrestasie van Wimpyklante wat eet en nie betaal nie
Verkiesingshof verklaar Imbizane IFP oorwinning ongeldig
14 SAA bemanningslede van hoek af in Heathrow dwelmondersoek
Lewensversekeringsbedrog ontbloot
Italiaanse priester blameer heilige wyn vir dronkbestuur

JURIESAAK
Kan voetstootsklousule uitsetting keer?

ANDER SAAK
Berekening van onderhoud betaalbaar deur RAF na motorongeluk

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 46:47  lank en 42MB groot om af te laai.

Leave a Reply