CS Law #89 – Wat sê die reg?

NUUS
Die prins, die kommissaris en die X5
Kommissaris vra meer magte vir polisie
Afdanking van Kaapse metro polisielede bekragtig
Sexwale kaper gevonnis
Onderwys dept wil 13 jarige mes aanvaller terugstuur skool toe
Hof tik streeklanddros oor die vingers
Zim vriendeliker teenoor mynmaatskappye
Deense bus gekonfiskeer in Berlyn

JURIESAAK
Was arrestasie van polisieman onregmatig?

ANDER SAAK
Die reg rondom operasionele diensbeëindigings

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 49:04  lank en 45MB groot om af te laai.

Leave a Reply