CS Law #90 – Wat sê die reg?

DA vra weer hersiening van Schaik mediese parool
COPE LP’s in uitsettingsaksie
Rower skiet homself – by kliniek gearresteer
Verdagte rowers besoek kameraad in polisieselle en word gearresteer
VF+ waarsku teen e-ID bedrog
Pikoli wen nog ‘n rondte
Hlophe vra om verskoning
Appélregter onttrek haar nominasie vir Konstitusionele hof

Net nuusbrokkies vanaand – tegniese probleme het verdere opname verhoed.

Luister elke Woensdagaand van 21:00 tot 22:00 na ons lewendige uitsending op Uitsaaines Live direk van die internet of skryf in op die rss van Cybersakkie Law om elke week se episode afgelewer te kry. Hierdie week se episode was 11:37  lank en 10MB groot om af te laai.

Leave a Reply