Vinnige feite

DIE INHOUD
Potgooi.co.za publiseer die CS Law potgooi wat ‘n opname is van Etienne en Raymond se regstreekse internet program, Wat sê die reg? op www.uitsaaines.co.za elke Woensdagaand van 21:00 – 22:00 SA tyd.

DIE REËLS
Die webtuiste word in stand gehou deur Etienne de Heus en die inhoud asook die potgooi opnames is onderhewig aan outeursreg. As jy die materiaal in enige vorm wil gebruik moet skriftelike toestemming bekom word. Enigeen is welkom om kommentaar by te dra, maar goedkeuring vir publikasie word voorbehou.

KONTAKBESONDERHEDE
Volg die EDH Law skakel onder Blogroll vir my kontakbesonderhede.