CS Law #112 – Wat sê die reg?

March 31st, 2010

NUUS
Kaapstad slaan toe op taxis
Hof verbied proteslied
ANC dreig VF+ met haatspraak
Selfmoordbriefie tot testament verklaar
Zuma vervolgers “gestraf”
Blouligbende vermoor besigheidsman
Anti-korrupsie spitsberaad reken howe ontoereikend
Durban stadsraad verander naam eensydig

JURIESAAK
Is bank nalatig indien tjeks deur bedrog aangebied en betaal word?

ANDER SAAK
Nandos gedagvaar oor gekontamineerde speserye

CS Law #111 – Wat sê die reg?

March 24th, 2010

NUUS
ANC segsman bely
E-tv nuusman gearresteer
Weduwee van Yuri The Russian kry haar dag in die hof
McBride dronkbestuur saak gaan voort in Pretoria
Visser appelleer
Gauteng premier skuld hope boetes
En Malema betaal – na sy boetes aan die lig kom
Polisiestasie hoof skuldig na peutery met Yengeni bloedmonsters

JURIESAAK
Is werknemer konstruktief afgedank?

ANDER SAAK
Buite-egtelike pa aanspreeklik vir skoolgeld

CS Law #110 – Wat sê die reg?

March 11th, 2010

NUUS
Hip hop ster Jub-Jub aangekla
Zille se RDK saak begin
Zille dagvaar Malema
Noem my Generaal Cele
Borgtog vir R800m bankbedrog verdagtes
Khayelitsha se onwettige kerke
SAPS regshoof uiteindelik geskors?
3000 kriminele terug op straat in 15 jaar

JURIESAAK
Verloor die Wildreservaat eiendomsreg van wild?

HERDENKING
Van Mahatma Ghandi se soutmars

CS Law #109 – Wat sê die reg?

March 4th, 2010

NUUS
Mboweni wen gelykheidshof saak
Prins Zulu hofsaak verwikkelinge
Bestuurder trek af by polisiestasie – steeds gearresteer
Toeriste vergoed vir onregmatige arrestasie
Polisie soek oliemors verdagte
Zille vat RDK (Regterlike Dienskommisie) aan
Staat sluit Selebi saak na 5 maande
Kaapstad bekommerd oor laer boete inkomste

JURIESAAK
Gee notariële ooreenkoms eienaarskap aan buurman ?

ANDER SAAK
Hof gee weduwee se huis terug aan haar

CS Law #108 – Wat sê die reg?

February 24th, 2010

NUUS
Kan Zille blouligte verban?
Visser spandeer 90 minute agter tralies
Kovsies 4 verhoor begin in Julie
Springbok Bar moet stilbly
Geboukaper se klagtes teruggetrek
Korrektiewe dienste kommissaris verdien salaris sonder werk
Moordverdagte se verhoor uitgestel na besoek aan tradisionele helers
Berlyner se hondjie verklap hom aan polisie

JURIESAAK
Onregmatige geboorte – moet dokters skadevergoeding betaal

ANDER SAAK
Afsperring van supermark laai areas gekeer

CS Law #107 – Wat sê die reg?

February 10th, 2010

NUUS
Hof beveel staat om Van Abo skadevergoeding te betaal.
Nog ‘n bejaarde in dwelm arrestasie
Staat probeer steeds Spioen se getuienis keer
Barbie pleit vir huisarres
Regter spreek Beuthin skerp aan
Brandstigters deel van religieuse groep
E TV misdadiger skizofrenies
Bloulig boelies in hof vir poging tot moord

JURIESAAK
Kan huurkontrak gekanselleer word voor redelike huur vasgestel is?

ANDER SAAK
Appélhof keer ontwikkeling van Moslemgrafte

CS Law #106 – Wat sê die reg?

February 3rd, 2010

NUUS
Tieners se kar steel grap
74 jarige gearresteer vir dagga besit
Spesiale sokkerhowe in Kaapstad
“Mr Big” wil bates terughê
Dronk taxi bestuurder vervoer 49
Agliotti verhoor uitgestel to 26 Julie
Dirk Prinsloo kry 13 jaar
Bloulig boelies moontlik gedagvaar

JURIESAAK
Sekswerker arrestasies: ja/nee

ANDER SAAK
Werknemer se fidusiêre plig

CS Law #105 – Wat sê die reg?

January 21st, 2010
NUUS
Generaal se seun op parool
Korrupsie in KZN ondersoek
Motoriste hoef nie te vrees in PE
Maar in KZN is die polisie besig!
Quinton Fortune staar sekwestrasie in die gesig
McBride se dokter aangekla
Geregtigheid na 6 jaar in die hof
Beantwoording van luisteraarsvraag

JURIESAAK
Mag testament voordele reserveer vir wit studente?

ANDER SAAK
Batebeslagleggingseenheid gaan te ver

Inkomsteseël demonetisering

January 13th, 2010

Inkomsteseëls is verlede jaar afgeskaf in Suid Afrika.

Ongebruikte inkomsteseëls kan by die Suid Afrikaanse Inkomstediens (SARS) ingehandig word vir ‘n terugbetaling. Die prosedure word voorgeskryf in Staatskoerant 32059 van 27 Maart 2009

CS Law #104 – Wat sê die reg?

January 6th, 2010

NUUS
Brandstigter gesoek deur Overberg polisie
Superintendent steel dagga
Egpaar se 4 jarige verklap dagga wegsteekplek
Gaan de Kock en Schaick presidensiële kwytskelding kry?
Moslem Regsraad stop verdere egskeidings
Amerikaanse sagteware maatskappy dagvaar China vir $2.2bilj
Verkragter ongelukkig oor vertraagde vonnis

JURIESAAK
Wie moet weduwee onderhou?

ANDER SAAK
Hof keer politieke inmenging